Belowende rugby wink

LEPHALALE — Die eerste -, tweede – en o.16-rugbyspan van Hoërskool Ellisras het Woensdag 16 Maart rugbywedstryde by Hoërskool Gerrit Maritz in Pretoria gespeel.
Die eerste span wen met ‘n telling van 36-3, die o.16-span wen 70-0 en die o.16-span verloor met ‘n telling van 17-18.
Die puntemakers in die eerste span was Michael Kotze en Rikus Malan. JD Smit het drie drieë verdoel.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.