LEPHALALE — Xander Higgo, Janco von Ronge en Menno Glas van Hoërskool Ellisras het gedurende die vakansie aan ʼn moordende bergfietswedren deelgeneem.
Die wedren het oor vier dae plaasgevind van Beitbrug, Musina, na Haenertsburg.
Dié drie manne het die wedren met grasie voltooi.