Bokkie- week

LEPHALALE — Rachelle Pretorius (graad 6) van Hardekool Akademie het die afgelope vakansie aan die Bokkieweek, wat van 4 – 8 Julie in Kroonstad gehou is, as lid van die BCVO-unie in die o.13-redenaars-kategorie deelgeneem.
BCVO het algeheel eerste geëindig in die vasvra-afdeling en tweede in die redenaars. Rachelle het ‘n algehele vierde plek individueel behaal.
Baie geluk aan Rachelle, die Hardies is trots op haar.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.