Bossie-atlete gaan vir goud

LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary het Vrydag 8 Februarie die jaarlikse area-atletiekbyeenkoms by Mogolklub se sportgronde aangebied en die Bossie-atlete het 18 goue, 32 silwer en 17 brons medaljes verower.

Die distrik-byeenkoms word Vrydag 15 Februarie by Laerskool Krugerpark gehou en die atlete, afrigters en ondersteuners kan nie wag om te sien wie in die Provinsiale span opgeneem gaan word nie.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.