Bossie-atletiek

Charlie Brandt
LEPHALALE — Die atlete van Laerskool Bosveld Primary het Vrydag 3 Maart tydens die jaarlikse area-atletiekbyeenkoms by die Mogolklub meegeding teen atelete van die Palala-area.
Die byeenkoms is deur Laerskool Bosveld Primary aangebied.
Die Bossie-atlete behaal 19 eerste, 13 tweede en 15 derde plekke en 25 atlete dring deur na die streeksbyeenkoms wat Vrydag 10 Maart by Laerskool Ellisras gehou word.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.