Bossie-boogskiet

Bossie-boogskiet

Marno Pepler
LEPHALALE — Die boogskuts van Laerskool Bosveld Primary het hulself Saterdag 13 Augustus tydens ‘n kompetisie by Waterberg Academy in Vaalwater as bobaas-skuts bewys.
Vier spanne, naamlik Laerskool Bosveld Primary, Waterberg Academy, Laerskool Ellisras en Hoërskool Ellisras het teen mekaar meegeding en die Bossies het, ten spyte van ouderdomsverskille, ‘n algehele tweede plek behaal.
Volgens die afrigters was Ilis-Mari Venter ‘n groot ster en het sy ‘n eerste prys huis toe geneem.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.