Bossie-mini-netbal

Nikita Botha
LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary se mini-netbal- en mini-bulletjierugbyspan het die seisoen Saterdag 22 April by Laerskool Nylstroom afgeskop.
Die kinders het die afgelope vakansie hard gewerk aan hul vaardighede en dit het gewys op die veld.
Die afrigters sê die kinders het baie geleer uit hierdie eerste wedstryde en hulle sien uit na die seisoen wat voorlê.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.