Bossie-rugbyproewe

Baie geluk aan Willy Mojela wat deurgedring het na die volgende rondte rugbyproewe

Ettienne Venter
LEPHALALE — Vier seuns van Laerskool Bosveld Primary het Dinsdag 2 Mei aan die rugbyproewe by Laerskool Nylstroom in Modimolle deelgenbeem.
Albert du Plessis het die o. 12-Bossies verteenwoordig en Willy Mojela, Koketso Ledwaba en Robbie de Klerk het die o. 13’s verteenwoordig.
Willy Mojela is gekies om deel te neem aan die volgende rondte proewe wat op 13 Mei in Polokwane (Pietersburg) gehou word.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.