LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary se gholfspelers het Woensdag 11 Oktober aan die jaarlikse Interlaergholfkompetisie by Mogolklub deelgeneem en drie spelers het deurgedring na die volgende ronde.
Bossiegholf behaal ’n algehele tweede plek in die kompetisie.