LEPHALALE — Die o. 11A- en o. 13B-hokkiespan van Laerskool Bosveld Primary het Dinsdag 24 Julie hulle eerste ligawedstryde vir die seisoen teen die spanne van Laerskool Nylstroom gespeel.

Die o. 11-A’s klop die span van die Nylies met ʼn telling van 4-1 en die o. 13B-span verloor 2-1.