Bossies blink by gholf

Die Bossie-gholfers
Die Bossie-gholfers

LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary se gholfspan het goed presteer by die jaarlikse Interlaer-gholfkompetisie wat vanjaar deur Laerskool Krugerpark op die Kameeldoring-gholfbaan te Mokopane (Potgietersrus) aangebied is.
Die Bossie-span het vir die derde jaar onder die eerste drie spanne geëindig.
Laerskool Bosveld Primary is veral baie trots op Robbie de Klerk en Juan Farrell wat gekies is om deel te neem aan die finale proewe vir Limpopo.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.