Bossies en rugby

Marno Pepler
LEPHALALE — Die junior en senior-rugbyspanne van Laerskool Bosveld Primary het die afgelope skoolvakansie baie produktief aangewend en ‘n rugbytoer te Marble Hall bygewoon.
Al die spanne ter sprake het hul eendjies in `n ry gekry vir die opkomende rugbyliga. Bossiespelers wat besonder goed presteer het, is dié wat ingesluit is in hul onderskeie ouderdomsgroepe se vyftientalle.
Die spelers is onder andere Hanno Kay, CW Sparks, Ruan Mostert en Dominic van Staden.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.