Bossies hou koers

M Pepler
LEPHALALE — Die rugbyspanne van Laerskool Bosveld Primary het die spanne van Laerskool Krugerpark Donderdag 11 Mei ontvang vir ‘n dag van goeie rugbykompetisie.
Volgens die afrigters van die onderskeie spanne sal hulle die dag onthou as een van ongekende sportgees waar al die tellings naelskraap verskil het.
Die o. 10-span van die Bossies het veral opslae gemaak met hulle deursettingsvermoë in ‘n taai wedstryd, maar hulle het uiteindelik 10-5 gewen.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.