EHS netbalwenners

Die eerste netbalspan is baie opgewonde oor hulle oorwinning Saterdag

LEPHALALE — Hoërskool Ellisras se netbalspelers het Saterdag 6 Mei te Bela-Bela aan ‘n netbaldag deelgeneem.
Die spanne is baie opgewonde oor die goeie tellings wat behaal is – die eerste netbalspan wen 26-13, die o. 15A-span wen 23-14 en die o. 14A-span wen 30-4.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.