EHS-skuts 2de

Voor sittende: FA Kemp (4 silwer en 1 goue medalje), Duan Schultz (1 silwer), Arnand du Preez (1 silwer), Marco de Wet (1 silwer). Stoele: Dirk Nel (3 brons en 1 silwer), Wandrè van Deventer (1 silwer en 1 brons), Ivan Pretorius (1 goud en 1 silwer), MJ Langeveldt (1 silwer). Agter: Nancy Klaasen (2 silwer), Petra Grobler (1 silwer), Whanita Pretorius (1 silwer) en Ammaarah Pandie (1 silwer en een brons)

Fransa de Beer
LEPHALALE — Die boogskuts van Hoërskool Ellisras het Saterdag 12 Maart aan ‘n boogskietkompetisie by Lephalale Primary School deelgeneem.
Deelnemende skole was Waterberg Academy, Vivo CVO Gekombineerde Skool en Laerskool Bosveld Primary. Hoërskool Ellisras behaal ‘n tweede plek met FA Kemp as tweede beste algehele skut en Dirk Nel derde. FA Kemp skiet 279 uit 300 en Dirk 278 uit 300. Aammarah Pandie behaal ‘n derde plek in die senior dogters met ‘n telling van 266 uit 300.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.