EHS tennis

Larenei Strydom en Anzelle Vermaak
Larenei Strydom en Anzelle Vermaak

Fransa de Beer
LEPHALALE — Hoërskool Ellisras se tennisspanne speel Vrydag 8 April tuis wedstryde teen Hoërskool Hans Strijdom.
Die dogters eerste span met Anzelle Vermaak en Larenei Strydom wen hulle dubbelspel 4-3. Anzelle wen die enkelspel 8-1.
Die seunspan Jannie Snyders en Stephan Scholz wen ook hulle dubbels met ‘n telling van 5-2. Jannie wen sy enkelspel 5-4 en Stephan wen sy enkelspel 7-2.
Die tweede span speel gelykop 3 elk.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.