Geluk en sterkte

Die personeel en leerders van Laerskool Ellisras wens dié groep atlete wat die komende naweek aan die Limpopo-kampioenskappe deelneem sterkte toe. Hulle is voor v.l.n.r.: Kiana de Vries, Michaela du Plessis, Luhan Drotskie, Austine Bothame, Neo Matheatau. Middel: Chris-Mari Grobler, Emelia Higgo, Karla Gouws, Marcelle Kritzinger, Elané Erasmus, Anrich Fourie. Agter: Danelin de Meyer, Jurgens van Heerden, FJ Drotskie, Reon Naude, Lourens Pieterse en Dean Stander.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.