Goeie tye vir EHS-atlete

goeie-tye-vir-ehs-atlete

Fransa de Beer
LEPHALALE — Die atlete van Hoërskool Ellisras het Saterdag 15 Oktober aan die Prisma Jewaskiewhz Klubkampioenskappe in Polokwane (Pietersburg) deelgeneem en Loutjie Steenekamp en Larissa Nel vaar uitstekend.
Steenekamp wen in drie items met uitstekende tye: 100 m (10.81s), 400 m (50.12s) en 110 m hekkies (13.94s). Larissa Nel wen die 100 m hekkies.
Die afrigters sê daar wag ‘n baie belowende atletiekseisoen volgende jaar vir dié twee top-atlete.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.