Hansiebeker huis toe

Janco Lötter, Louis Campbell en JP van Staden
Janco Lötter, Louis Campbell en JP van Staden

Fransa de Beer
LEPHALALE — Hoërskool Ellisras se rugbyspanne het vanaf 28 Maart tot 2 April aan die Hansieweek in Modimolle (Nylstroom) deelgeneem en die o.14-span het skoonskip gemaak en met die Hansiebeker weggestap!
Sowat 80 spanne het aan die toernooi deelgeneem en daar was van klein – tot makroskole uit verskillende provinsies teenwoordig.
Hoërskool Ellisras se rugbyspanne het ten spyte van die sterk kompetisie gewys wat in hulle steek. Die eerste span wen HTS John Vorster, die o.16-span wen Wonderboom Hoërskool, die o.15-span wen Hoërskool Alberton en die o.14- span wen die finaal.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.