Hardie-redenaars na Limpopo

Die redenaars van Hardekool Akademie het op 22 Mei aan die Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem. Nege Hardies het na die Limpopo finaal deurgedring wat op 2 September in Polokwane gehou word.
Hulle is voor v.l.n.r: Neldri Ellis, Tessa du Toit, Johzaan van Rooyen en Cobus Pretorius en agter: Wian Lewies, Sanel van Zyl, Rachelle Pretorius, Helgard Muller en WJ Ellis

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.