

Vicky-Lee Maartens o.7 – 60 m en agter: Kobus Nel o.12 – hoogspring,
Erisa du Toit o.11 – 1200 m en
Michaela Venter o.10 – gewigstoot

LEPHALALE — Die atlete van Hardekool Akademie het Saterdag 6 Februarie aan die Bosveld uitnodigings-atletiekbyeenkoms te Mokopane (Potgietersrus) deelgeneem. 11 skole het aan die byeenkoms deelgeneem.
Die atlete het goue -, silwer – en brons medaljes in hulle onderskeie items verower.