Hardies na Winterspele

Rugbyseuns
Netbaldogters

LEPHALALE — Die leerders van Hardekool Akademie op die boonste foto’s het aan die Noord-Transvaalproewe vir rugby en netbal deelgeneem en keuring vir die span gekry.  

Hulle gaan in Junie vanjaar aan die BCVO-Winterspele te Lichtenburg deelneem.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.