Hardies presteer by SA’s

LEPHALALE — Leerders van Hardekool Akademie vir CVO het die afgelope vakansie deelgeneem aan die BCVO SA Atletiekkampioenskappe te Sasolburg en ses Hardie-atlete het medaljes verwerf.
Op die foto bo is voor: WJ Ellis – brons in die 1 200 m en goud in aflos, SH van Zyl – goud in turbospies, Neldri Ellis – goud in die 80 m, verspring, aflos; silwer in die 100 m en brons in die 75 m hekkies. Agter: Helgard Muller – goud in die 1 200 m, Wian Lewies – goud in aflos en brons in gewigstoot en Tristan Perkins – goud in hoogspring en aflos.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.