Hardies presteer

BCVO Erekleure vir meer as 800 punte op die ASA-tabel SH van Zyl – turbospies, Sanél van Zyl – gewigstoot en Michaela Venter – gewigstoot en turbospies
BCVO Erekleure vir meer as 800 punte op die ASA-tabel
SH van Zyl – turbospies, Sanél van Zyl – gewigstoot en Michaela Venter – gewigstoot en turbospies

LEPHALALE — ‘n Paar van Hardekool Akademie se atlete het op 17 en 18 Maart aan die BCVO landswye atletiekkampioenskappe by die DP de Villiers-stadion in Sasolburg deelgeneem en uitstekend presteer. 

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.