Hardies so hard soos yster!

Die goue medaljewenners is voor: Michiel Venter, middel: Neldri Ellis en WJ Ellis en agter: Erisa du Toit, Helgard Muller en Michaela Venter
Die goue medaljewenners is voor: Michiel Venter, middel: Neldri Ellis en WJ Ellis en agter: Erisa du Toit, Helgard Muller en Michaela Venter

LEPHALALE — Sestien atlete van Hardekool Akademie het die naweek van 20 Februarie aan die Gauteng-atletiekbyeenkoms te Mokopane (Potgietersrus) deelgeneem. Die atlete het oor die algemeen baie goed gevaar en van hulle kwalifiseer om vanaf 19 tot 20 Maart aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe te Sasolburg deel te neem.
Die skool wens die atlete baie geluk en sterkte toe.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.