Hoërskool Ellisras

Netbal seëvier

Die o. 15-netbalspan van EHS het hulle wedstyd 21-5 gewen. Hulle is
v.l.n.r.: Daney Potgieter, Renette Alberts, Clarissa Booysen, Riana Visser, Desireè Vermaak, Ilanè Geringer, Sylvia Mabutla, Ivanka Viviers

LEPHALALE — Hoërskool Ellisras se netbalspanne het die spanne van Settlers Agricultural High School Maandag 23 April onkant betrap en al die wedstryde gewen. Die wedstryde is tuis gespeel.

EHS se o. 14-netbalspan wen 37-2, die o. 15’s wen 21-5, die o. 16’s wen 30-1 en die eerste span wen 27-10.


Soccer winners

The soccer teams of Hoërskool Ellisras won their games. Goals were scored by Christopher Poto (two goals), Vuyo Bala (one goal), Joel Sibanda (one goal), Phenyo Mothiana (one goal), Moses Mashego (one goal), Angel Makgae (one goal), Austin Modise (three goals) and one goal by Katlego Thobane (absent on the photo)

LEPHALALE — Hoërskool Ellisras’ soccer teams competed against the teams of Mabelane Seleka Technical School on Saturday 21 April on home fields.

The junior and senior team of Hoërskool Ellisras won their games with 6-0 and 5-0 respectively.


EHS tennis gemengde welslae

LEPHALALE — Hoërskool Ellisras se tennisspanne het die spanne van Hoërskool Nylstroom verlede Maandag in Lephalale aangedurf.

Die seuns tweede span wen met ʼn telling van 29-22. Die dogterspan het teëspoed gekry toe van die spelers tydens die wedstryd beseer is.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.