Hokkie-Bossies

Pulani, `n kranige hokkiespeler in aksie
Pulani, `n kranige hokkiespeler in aksie

M. Fleetwood
LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary se hokkiedogters het die afgelope naweek aan die hokkie-rondomtalie te Hoërskool Pietersburg deelgeneem.
Die afrigters sê die kinders het dit baie geniet en hul beskou dit as ‘n goeie begin vir die hokkieseisoen.
Hulle wens die dogters baie sukses toe vir die seisoen en sê: “laat elke bal tel!”

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.