Hokkie van formaat

Simoné Steenekamp, Christine Loubser, Doretha van Heerden en Christi Kaiser
Simoné Steenekamp, Christine Loubser, Doretha van Heerden en Christi Kaiser

LEPHALALE — Simoné Steenekamp van Laerskool Ellisras is op 24 September tydens die streekproewe by Hoërskool Piet Potgieter verkies tot lid van die o. 12-Limpopohokkiepan.
Christine Loubser, Doretha van Heerden en Christi Kaiser is tydens die o. 13-streekproewe ook verkies om in Januarie 2017 aan die Limpopo-proewe deel te neem.
Laerskool Ellisras is trots op die hokkiedogters en wens hulle sterkte toe vir die uitdagings wat voorlê.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.