Jadrin 2e in SA’s

Jadrin van Blerk van Laerskool Unitas in Swartwater het ‘n tweede plek in die SA’s behaal
Jadrin van Blerk van Laerskool Unitas in Swartwater het ‘n tweede plek in die SA’s behaal

Leoni Kruger
SWARTWATER — Jadrin van Blerk van Laerskool Unitas het gedurende die vakansie in Maart aan die SA Laerskole atletiekkampioenskappe deelgeneem as lid van die Limpopospan en ‘n tweede plek behaal in hoogspring seuns o.11.
Nog twee leerders van Laerskool Unitas in Swartwater het Limpopo in die kampioenskappe in Port Elizabeth verteenwoordig, naamlik Shané Botha (hekkies dogters o.13) en Leané Botha (dogters hoogspring o.10).

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.