Landlopers presteer

Friederich Neetling het ‘n algehele negende plek behaal ten spyte daarvan dat hy hard met Moeder Aarde kennis gemaak het

Lorize van Wyngaardt
LEPHALALE — Die landloopatlete van Laerskool Bosveld Primary het die naweek van 10 Junie aan die interprovinsiale landloopkompetisie te Bronkhorstspruit deelgeneem.
Altesaam 196 atlete het ingeskryf en die kompetisie was straf. Die Bossie-atlete het goed presteer en Friederich Neetling eindig in ‘n algehele negende plek.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.