Landlopers vaar goed

Landlopers-vaar-goed

Lorize Marx
LEPHALALE — Die landlopers van Laerskool Bosveld Primary het Saterdag 23 Julie aan kampioenskappe in Mookgophong (Naboomspruit) deelgeneem en weggestap met twee tweede en twee derde plekke.
Die landlopers neem volgende Sondag, 31 Julie, aan kampioenskappe in Tzaneen deel om te kwalifiseer vir die provinsiale span.
“Die Bossies hou styf duim vas en glo dat Laerskool Bosveld Primary `n paar Limpopo- landlopers ryker gaan word” sê die afrigters.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.