Die eerstes vir drie EHS-atlete

Die atlete wat almal eerste plekke behaal het is voor v.l.n.r: Janco Lötter (s o.14 spiesgooi 37.47m), Gerrie Blom (s o.16 100m 11.30s, 200m 23.80s, 400m 0.54.70s), Wiham du Plessis (s o.17 spiesgooi 47.68m), Steyn van Staden, (s o.16 400m hekkies 1.01.35), Revel du Bruin, (s o.15 200m 24.50), Johan J van Niewenhuisen, (s o.15 spiesgooi 46.26m, gewigstoot, 13.09m), Neil Steenkamp, (s o.15 hoogspring 1.53m) en agter: Micael Kotze (s o.19 gewigstoot 12.69m), Larissa Nel (d o.17 100m 13.10s, 100m hekkies 15.80s, 200m 27.00s), Charnè Vosloo (d o.16 200m 27.20s), Nelia Grobler (d o.16 diskus 31.17m en gewigstoot), Clifford Els, (s o.19 hoogspring 1.80m, spiesgooi 45.01m) Brenda Coetzee(d o.19 verspring 4.62m), John Mogohloana, (s o.19 400m hekkies 1.01.60), Bernice Moller (d o.15 300m 52.10s, 90m hekkies 15.90s), Rianza Gouws (d o.15 gewigstoot 9.69m), Lizaan Versfeld (d o.15 spiesgooi 32.30m), Conrad Prinsloo, (s o.15 diskus 41.16m) en Gerhard Roets, (s o.14 diskus 34.69m)

Fransa de Beer
LEPHALALE — Die atlete van Hoërskool Ellisras het Vrydag 5 Februarie aan ‘n vriendskaplike atletiekbyeenkoms te Hoërskool Piet Potgieter deelgeneem. Ander deelnemende skole was Hoërskool Nylstroom, Hoërskool Piet Potgieter en Hoërskool Louis Trichardt
 Die dogters top 10-atlete vir Vrydag se byeenkoms is 1. Nelia Grobler (diskus 792 ASA), 2. Rianza Gouws (787 ASA gewigstoot), 3. Nelia Grobler (gewigstoot 784), 4. Maruscka Robhurst (774 ASA), 5. Larissa Nel (100m hekkies 760 ASA), 6. Bernice Moller (300m hekkies 738 ASA), 7. Michelle Koekemoer (gewigstoot 732 ASA), 8. Lizaan Versfeld (spiesgooi 717 ASA), 9. Larissa Nel (200m 715 ASA) en 10. Bernice Moller (90m hekkies 714 ASA).
Die top 10-seuns is: 1. Loutjie Steenekamp (110m hekkies 815 ASA), 2. Loutjie Steenekamp (100m 744 ASA), 3. Gerrie Blom (100m 726 ASA), 4. Loutjie Steenekamp (400m 709 ASA), 5. John Mogohloana (400m 709 ASA) 6. John Mogohloana (100m 700 ASA), 7. Cameron Morgan (110m hekkies 696 ASA), 8. Steyn van Staden (110m hekkies 696 ASA), 9. Revel du Bruin (100m hekkies 660 ASA) en 10 Revel du Bruin (200m 652 ASA).
Atlete wat drie eerste plekke verower het is Loutjie Steenekamp, Gerrie Blom en Larissa Nel.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.