Limpopowenners 2016

Laerskool Ellisras se eerste rugbyspan is Limpopowenners 2016. Hulle het die hele seisoen al hulle wedstryde gewen. Hier juig hulle saam met afrigters Anton du Plessis en Hennie Lourens.
Laerskool Ellisras se eerste rugbyspan is Limpopowenners 2016. Hulle het die hele seisoen al hulle wedstryde gewen. Hier juig hulle saam met afrigters Anton du Plessis en Hennie Lourens.

LEPHALALE — Laerskool Ellisras wens hul eerste – en tweede rugbyspan baie geluk met uitmuntende spel tydens die Limpopo-finaal wat op 14 Junie gehou is. Anton du Plessis, skoolhoof en afrigter sê “ons is baie trots op elke speler, afrigter en ouer. One team, one dream”. 

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.