Medaljes vir Hardies

LEPHALALE — Die personeel en leerders van Hardekool Akademie wens al die Hardies geluk wat medaljes gewen het tydens die BCVO Noord-Transvaal (Gauteng) atletiekbyeenkoms wat die naweek van 9 Maart te Polokwane gehou is.

Die atlete wat die naweek van 16 Maart aan die BCVO landswye atletiekbyeenkoms te Sasolburg gaan deelneem word ook sterkte toegewens.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.