LEPHALALE — Lofty Fourie van Mogol-muurbalklub het, saam met drie lede van Polokwane (Pietersburg), Limpopo verlede week in die “World Masters Squash tournament” in Johannesburg verteenwoordig.
Die uitslae is as volg:
35-39 Pieter Grobler (Polokwane)
40-44 Shamir Cassim (Polokwane)
45-49 Yaya Tayob (Polokwane)
45-49 Lofty Fourie (Lephalale)
Dié toernooi word net elke tweede jaar gehou en die volgende een is in 2018 in Charlottesville in West Virginia, ‘n Universiteitsdorp aan die voet van die Blue Ridge Mountain.