Mogol parkun junior 10 groei

CW Sparks
CW Sparks

LEPHALALE — CW Sparks het Saterdag 23 Januarie die nuuste junior lid van Mogol parkrun geword wat sy 10de parkrun voltooi het.
Hy spog met ‘n persoonlike beste tyd van 39 minute 32 sekondes vir die 5 km parkrun. Mogol parkrun is trots op CW en sy hele familie wat ook nou gereelde parkrunners is.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.