Mogol stoeiklub

Die deelnemers is v.l.n.r:  Chris Steyn, Xander Bignell, Dylan Bignell, Aubrey Maritz, Albert Maritz en Johrne Davis
Die deelnemers is v.l.n.r: Chris Steyn, Xander Bignell, Dylan Bignell, Aubrey Maritz, Albert Maritz en Johrne Davis

LEPHALALE — Die LTDP-stoeiers van Mogol Stoeiklub het 4 Junie aan die Limpopo Ope deelgeneem. Adie van Zyl en Elize Grobler het as beamptes opgetree en Hardus van Zyl as mediese beampte.
Die komitee bedank elke ouer wat sy/haar kind bygestaan het.
Hardus nooi ouers uit om hom te skakel by 082 324 7430 Vir enige verdere inligting rakende die stoeiklub.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.