Mogol Stoeinuus

Stoei-DSC_0267

LEPHALALE – Lede van die Mogolklub se stoeisubseksie het die naweek van 4 Maart aan die Tuks-kampioenskappe te Pretoria deelgeneem. Chris Steyn en Daniel Leahy het aan die LTDP (Long Term Development Plan)-kategorie deelgeneem in vrystyl. Adie en Hardus van Zyl het Lephalale se naam hoog gehou en as beamptes opgetree.
Kontak Hardus by 082 324 7430 of Adie by 082 444 8375 vir meer inligting rakende die Mogol Stoeiklub se oefentye en aktiwiteite.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.