Mogolrugby

LEPHALALE — Mogol se eerste – en tweede rugbyspan speel Vrydagaand 24 Junie wedstryde op tuisveld teen Northam. Die eerste wedstryd begin om 19:00. Die spelers en die afrigters versoek die gemeenskap om hulle asseblief in groot getalle te ondersteun. “Julle sal nie teleurgesteld wees nie” sê hulle.
Daar sal ‘n kontantkroeg, kos en musiek wees vir toeskouers se gerief.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.