Muurbaluitslae

Amanda, Adeléne, Lizette, Johan, Angelo en Quinton

 

LEPHALALE — Mogol Muurbal se jaarlikse muurbalklubkampioenskappe is in November gehou en die prysuitdeling is Donderdagaand 23 November gehou.
Die uitslae is as volg:
Dames – Amanda Pretorius (3de), Adeléne Spammer (2de) en Lizette Spammer (1ste).
Mans – Quinton Webb (3de), Angelo Sheik (2de) en Johan Erasmus (1ste).

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.