o. 11-krieketwenners

o
Die o. 11-wenners

LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary het op 9 en 10 September aan die jaarlikse Ses-aan-‘n-kant-kriekettoernooi in Thabazimbi deelgeneem. Die Bossie-spelers het met vier spanne afgereken en kon die trofee huis toe bring.
Laerskool Koedoeskop was die organiseerders van die toernooi.
Die span en hul afrigters is baie trots op die prestasie wat behaal is en hulle is opgewonde oor die res van hul seisoen.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.