Puik Rassie-atletiek

 

LEPHRassie-atletiekALALE — Laerskool Ellisras het Vrydag 5 Februarie die Kringatletiekbyeenkoms met groot sukses aangebied.
Altesaam 36 atlete van Laerskool Ellisras dring deur na die Streeksbyeenkoms wat Vrydag 12 Februarie te Mokopane (Potgietersrus) gehou word.
Die Rassies spog met 15 goue -, 25 silwer – en 14 brons medaljes.

 

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.