Rassie-atlete na Limpopo

LEPHALALE — Na afloop van die Streeks-atletiekbyeenkoms wat Vrydag 10 Februarie by Laerskool Ellisras aangebied is, kondig die skool met trots aan dat 22 van hulle atlete altesaam 33 medaljes ontvang het.
Die skool wens ook die atlete wat deurgedring het na die Limpopo-byeenkoms baie sterkte toe. Dié byeenkoms word op 10 Maart by die Peter Mokaba-stadion in Polokwane gehou.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.