Rassie-atletieksterre

Rassie-atlete wat uitgeblink het saam met mnr JP van Staden, atletiekorganiseerder

LEPHALALE — Die atlete van Laerskool Ellisras het uitgeblink tydens die area-atletiekbyeenkoms wat Vrydag 8 Februarie by Mogolklub gehou is.

Die Rassie-atlete behaal 26 eerste plekke, 19 tweede plekke en 16 derde plekke.

Die o. 12-dogters stap weer eens weg met goue, silwer en brons medaljes.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.