Rassie-netbal

IMG_0525

LEPHALALE — Die o.12 en o.13-netbalspanne van Laerskool Ellisras het onlangs aan die areaproewe deelgeneem en die volgende spelers is verkies vir die areaspan, wat weer na die streeksproewe deurdring:
Christelle van der Merwe, Christi Kaiser, Carmi van den Heever, Christine Loubser (afwesig op foto), Dorethea van Heerden en Jo-Ann Daffue (o.12) en Cornelia du Bruyn, Riana Visser, Twane du Plessis, Ilane Geringer, Hope Moeng, Amogelang Ndebele, Carol Mokwena en Denique Nel (o.13).

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.