Rassie rugbynuus

Laerskool-Ellisras-eerste-span-neem-afskeid2

LEPHALALE — Laerskool Ellisras se eerste rugbyspan het Donderdagaand 9 Junie afskeid geneem van hulle afrigter, Hennie Lourens.
Hy het hulle afgerig vandat hulle o.9 was en in dié vyf jaar het hulle vier keer in die Limpopofinale gespeel. Hulle het die finaal twee keer gewen en verlede jaar gelykop gespeel.

Gerhard Möller van Laerskool Ellisras is onlangs gekies om deel te wees van die 0.13-Verre-Noord Bokkieweekrugbyspan. Die span toer vanaf 4 – 8 Julie na Kroonstad

Gerhard Möller van Laerskool Ellisras is onlangs gekies om deel te wees van die 0.13-Verre-Noord Bokkieweekrugbyspan. Die span toer vanaf 4 – 8 Julie na Kroonstad 

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.