Rassie-trompoppies laat poppe dans

LEPHALALE — Die trompoppiespan van Laerskool Ellisras het Saterdag 1 Junie aan die Provinsiale Drum and Majorettes-kompetisie deelgeneem en met verskeie toekennings weggestap.

Lexine van Rooyen, leier, behaal ʼn eerste plek; Micaela Schoeman en Selolo Dinale, subleiers, behaal tweede plekke en die span het ʼn algehele eerste plek behaal.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.