Rassie-wintersport begin

o. 6 / graad R-mini netbalspan met afrigter Chantal Müller

LEPHALALE — Laerskool Ellisras se wintersportseisoen het afgeskop en hulle sê as ‘n waardegedrewe skool is dit vir hulle baie belangrik om ook erkenning te gee aan al die spelers, afrigters en ondersteuners wat elke wedstryd met entoesiasme aanpak.
“Baie dankie en geluk aan die mini’s en bulletjies met goeie spel tydens die wedstryde wat op 25 April by Laerskool Nylstroom gespeel is”.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.