SportRassienetbal — 2 kry Limpopo May 13, 2016May 12, 2016 - by Admin - Leave a Comment Laerskool Ellisras se netbalspanne het Woensdag 4 Mei aan die Limpopoproewe te Polokwane deelgeneem. Twee dogters, Carmi van der Heever en Elané Geringer, is opgeneem in die Limpopospan wat aan ‘n provinsiale toernooi gaan deelneem. Share this:PrintFacebookWhatsAppEmail