Rassienuus – Hokkie

Laerskool Ellisras se o. 7-hokkiespan is wenners

LEPHALALE — Die hokkiespanne van Laerskool Ellisras het Saterdag 26 Augustus aan Koedoeskop se jaarlikse hokkietoernooi deelgeneem en baie goeie uitslae behaal.
Die o. 7-span wen al hulle wedstryde en is ook die wenners van die dag.
Die o. 8-span wen vier uit die vyf wedstryde en die o. 9-, o. 11-, o. 13A- en o. 13B-span wen almal twee uit drie wedstryde.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.